Osaka-prefektuur ( 大阪府 , Osaka-fu ? ) is een van die 47 prefekture van Japan . Osaka is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.