Op-die-Berg

Koordinate : 33°01′S 19°17′O  /  33.017°S 19.283°O  / -33.017; 19.283
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Op-die-Berg

Die Dorp op die Berg
Op-die-Berg is in Wes-Kaap
Op-die-Berg
Op-die-Berg
 Op-die-Berg se ligging in Wes-Kaap
Koordinate: 33°01′S 19°17′O  /  33.017°S 19.283°O  / -33.017; 19.283
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Kaapse Wynland
Munisipaliteit Witzenberg
Oppervlak
 ? Totaal 1,04 km 2 (0,40 vk. myl)
Hoogte
965 m (3 166 ft)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 1 531
 ? Digtheid 1 472/km 2 (3 810/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 3.9%
 ?  Indiers/Asiers 0.3%
 ?  Bruin mense 89.2%
 ?  Swart mense 6.6%
 ?  Ander 0.1%
Taal (2011)
 ?  Afrikaans 96.5%
 ?  Xhosa 1.3%
 ?  Ander 2.2%

Op-die-Berg of Die Dorp op die Berg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap . Dit is in die Koue Bokkeveld , noord van Ceres gelee, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Op-die-Berg le in die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit , wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val. Die R303 -streeksroete gaan deur die dorp.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Op-die-Berg" . Sensus 2011 .