한국   대만   중국   일본 
Oos - Wikipedia Gaan na inhoud

Oos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Windroos wat die windrigtings aandui.

Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord , suid en wes .

Oos is direk teenoorgesteld van wes , soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is.

Die woord oos is afgelei van Orient wat letterlik beteken: die son kom in die ooste op.

Ander gebruike [ wysig | wysig bron ]

Op die aarde praat mense ook van die Ooste as hulle van plekke in die oostelike halfrond praat. Voorbeelde:

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


Windrigtings

Noord  | Oos  | Suid  | Wes