Onkologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Koronale CT wat 'n kwaadaardige mesothelioom toon, aangedui deur die asterisk en die pyle

Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker . 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem. [1] Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκο?), wat " lomp " of " gewas " beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat " studie van " beteken. [2]

Bron [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Maureen McCutcheon. Where Have My Eyebrows Gone? . Cengage Learning, 2001. ISBN 0766839346 . Page 5.
  2. Types of Oncologists , American Society of Clinical Oncology (ASCO).

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]