North Sand Bluff-vuurtoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die North Sand Bluff-vuurtoring is 'n ten volle outomatiese vuurtoring gelee in Port Edward , aan die Natalse Suidkus net noord van die Mtamvunarivier . Die oorspronklike aluminium-tralietoring is in 1968 in gebruik geneem en in 1999 vervang met 'n betontoring. [1]

Dit is 'n 22 m (72 voet) hoe, ronde toring, met 'n fokale vlak van 38 m (125 voet). Dit lewer twee wit flitse, 3 sekondes uitmekaar, elke 10 sekondes. [2]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Koordinate : 31°03′24″S 30°13′33″O  /  31.05667°S 30.22583°O  / -31.05667; 30.22583

Vlag van Suid-Afrika Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland  • Doringbaai  • Groenpunt  • Groenriviermond  • Hondeklipbaai  • Kaap Columbine  • Kaappunt (Diaspunt)  • Kaappunt (Kaap Maclear)  • Kaapstadhawe-breekwater  • Kaap St. Martin  • Milnerton  • Mouillepunt  • North Head, Saldanhabaai  • Port Nolloth  • Robbeneiland  • Roman Rock  • Simonstad-skeepswerf  • Slangkop  • South Head, Saldanhabaai  • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal  • Danger Point  • Hangklip  • Kaap Agulhas  • Kaap Infanta  • Kaap Sint Blaize  • Quoin Point  • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point  • Deal-vuurtoring  • Donkin Hill  • Groot-Vispunt  • Hood Point  • Kaap Hermes  • Kaap Morgan  • Kaap Recife  • M’bashe Point  • Seal Point  • South Sand Bluff  • Voeleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou  • Cooper  • Durnford Point  • Green Point (Clansthal)  • Ifafastrand  • Jesser Point  • Kaap St. Lucia  • Kaap Vidal  • North Sand Bluff  • Ou Bluff-vuurtoring  • Port Shepstone  • Richardsbaai-Noord-breekwater  • Richardsbaai  • Umhlanga Rocks