in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
North American Rockwell OV-10 Bronco
|
|
'n
NASA
OV-10D in 2009
|
Tipe
|
Ligte aanvals- en verkenningsvliegtuig
|
Vervaardiger
|
North American Aviation
|
Nooiensvlug
|
16 Julie 1965
|
Bekendstelling
|
Oktober 1969
|
Onttrek
|
1995
|
Status
|
Onttrek
|
Hoofgebruikers
|
Amerikaanse Marinierskorps
Amerikaanse Lugmag
Amerikaanse Vloot
Filippynse Vloot
|
Vervaardig
|
1965?1986
|
Aantal gebou
|
360
|
Die
North American Rockwell OV-10 Bronco
is 'n
Amerikaanse
tweemotorige
turboskroef
ligte aanvals- en verkenningsvliegtuig. Dit is ontwikkel in die 1960's as 'n spesiale vliegtuig vir teen-insurgensie oorlogsvoering. Een van sy primere rolle is as 'n beheervliegtuig op die voorste linies. Dit kan tot 3,200 pond eksterne krygsvoorraad, interne vrag soos
valskermspringers
of draagbare dra. Dit kan tot drie ure oor die teiken gebied bly.