한국   대만   중국   일본 
Nir Barkat - Wikipedia Gaan na inhoud

Nir Barkat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nir Barkat
???? ?????
Nir Barkat

Lid van die Knesset
Ampsbekleer
Termynaanvang
30 April 2019

Ampstermyn
3 Desember 2008  –  14 November 2018
Voorafgegaan deur Uri Lupolianski
Opgevolg deur Moshe Lion

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Oktober 1959 ( 1959-10-19 ) (64 jaar oud)
Jerusalem , Israel
Politieke party Likoed , Kadima , onafhanklik, Likoed
Eggenoot/-note Beverly Barkat
Kind(ers) 3
Diens/Tak Israeliese Landmag
Jare in diens 1977-1983
Rang Majoor
Eenheid Valskermtroep

Nir Barkat , Hebreeus : ???? ????? , (gebore op 19 Oktober 1959 in Jerusalem ) is 'n Israelse entrepreneur in die inligtingstegnologie die van 2008 tot 2018 die negende burgemeester van Jerusalem was gewees. Sedert 30 April 2019 is hy 'n lid van die Knesset .

Barkat is 'n regs politikus. Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima . Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is, het hy later ook uit Kadima getree. In 2015 het hy weer aansluit bij die Likoed-party.

Hy het in die valskermtroep gedien en rekenaarwetenskap aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gestudeer.

Nir Barkat is getroud en het drie kinders.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Voorafgegaan deur
Uri Lupolianski
Burgemeester van Jerusalem
2008 - 2018
Opgevolg deur
Moshe Lion