한국   대만   중국   일본 
Ngai - Wikipedia Gaan na inhoud

Ngai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ngai ( Engai , Enkai , Mweai , Mwiai ) is die oppergod in die godsdienste van die Rendille-, Kamba- en Kikuyu -volk van Kenia , asook die Masai van Kenia en Tanzanie . Die god woon op die heilige berg Kirinyaga ( Berg Kenia ) of volgens die Masai op Ol Doinyo Lengai (die "Berg van God") in Noord-Tanzanie.

Volgens die skeppingsmite het Ngai die mens uit ’n boom geskep wat in drie dele verdeel het. [1]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Leeming, David A. (2009). Creation Myths of the World (2de uitg.). ABC-CLIO. p. 175. ISBN   978-1-59884-174-9 . {{ cite book }} : Ongeldige |ref=harv ( hulp )

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]