in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Naya Rivera
(12 Januarie 1987 - 8 Julie 2020) was 'n
Amerikaanse
aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent
The Master of Disguise
(2002) en in die televisiereekse
The Fresh Prince of Bel-Air
(1990),
The Royal Family
(1991), en
Glee
(2009).
- 2002:
The Master of Disguise
- 2017:
Mad Families
- 1990:
The Fresh Prince of Bel-Air
- 1991:
The Royal Family
- 2009:
Glee
- 2009:
Pop Wrapped TV
- 2018:
Step Up: High Water
- 2011:
Guesting on Glee
- 2011:
Stevie Nicks Goes Glee
- 2013:
The Naughty List