한국   대만   중국   일본 
Natuurlike getal - Wikipedia Gaan na inhoud

Natuurlike getal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die dubbelgestreepte hoofletter N-simbool, wat dikwels gebruik word om die versameling van alle natuurlike getalle aan te dui.

Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel ("daar is 3 mense in die motor") en rangskikking ("die 3de stel hakies") gebruik word. Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle 0, 1, 2, 3, … , [1] [2] terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle 1 , 2 , 3 , … definieer. [3] [4] Selfs ander bronne verskaf beide definisies; [5] [6] onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ? 0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ? + vir die positiewe heelgetalle.

Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore , word deur getalteorie aangespreek.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Standard number sets and intervals" . ISO 80000-2:2009 . International Organization for Standardization . p. 6.
  2. ( Mac Lane & Birkhoff 1999 ) include zero in the natural numbers: 'Intuitively, the set ? = {0, 1, 2, ...} of all natural numbers may be described as follows: ? contains an "initial" number 0; ...'. They follow that with their version of the Peano Postulates. (p. 15)
  3. "natural number" , Merriam-Webster.com ( Merriam-Webster ) , http://www.merriam-webster.com/dictionary/natural%20number , besoek op 4 October 2014  
  4. ( Carothers 2000 ) says: "? is the set of natural numbers (positive integers)" (p. 3)
  5. Weisstein, Eric W., Natural Number op MathWorld .
  6. Jack G. Ganssle & Michael Barr (2003). Embedded Systems Dictionary . pp. 138 (integer), 247 (signed integer), & 276 (unsigned integer). ISBN   978-1-57820-120-4 . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2017 . Besoek op 28 Maart 2017 . integer 1. n. Any whole number.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]