한국   대만   중국   일본 
Nasionale Paralimpiese Komitee - Wikipedia Gaan na inhoud

Nasionale Paralimpiese Komitee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kenteken van die Paralimpiese Spele.

'n Nasionale Paralimpiese Komitee ( NPK ) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) behartig. Die "Paralimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem saam. Daar is tans 161 NPK lede.

Suid-Afrika se NPK is die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes (SASVLG).

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele : Rome 1960 ? Tokio 1964 ? Tel Aviv 1968 ? Heidelberg 1972 ? Toronto 1976 ? Arnhem 1980 ? New York & Stoke Mandeville 1984 ? Seoel 1988 ? Barcelona 1992 ? Atlanta 1996 ? Sydney 2000 ? Athene 2004 ? Beijing 2008 ? Londen 2012 ? Rio de Janeiro 2016 ? Tokio 2020 ? Parys 2024 ? Los Angeles 2028 ? Brisbane 2032
Winterspele : Ornskoldsvik 1976 ? Geilo 1980 ? Innsbruck 1984 ? Innsbruck 1988 ? Tignes-Albertville 1992 ? Lillehammer 1994 ? Nagano 1998 ? Salt Lake City 2002 ? Turyn 2006 ? Vancouver 2010 ? Sotsji 2014 ? Pyeongchang 2018 ? Beijing 2022 ? Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee ? Nasionale Paralimpiese Komitee