한국   대만   중국   일본 
Nasionale Biblioteek van Roemenie - Wikipedia Gaan na inhoud

Nasionale Biblioteek van Roemenie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Nasionale Biblioteek van Roemenie ( Roemeens : Biblioteca Na?ional? a Romaniei ) is die nasionale biblioteek van Roemenie en bevat alle publikasies wat in Roemenie verskyn het. Die nuwe biblioteekgebou in Boekarest het €110 miljoen gekos. [1]

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die biblioteek se oorsprong is die Sint Sava-kollegebiblioteek, wat in 1859 geopen is. Dit het in dieselfde jaar die nasionale of sentrale biblioteek geword en is in 1864 hernoem tot die Sentrale Biblioteek van die Staat ( Biblioteca Central? a Statului ).

Van 1901 tot 1955 was die Roemeense Akademiese Bibioteek die nasionale biblioteek. In 1955 het die staatsbiblioteek weer die status van nasionale biblioteek gekry en in 1989, na die val van die kommunistiese regering, is dit hernoem tot die Biblioteca Na?ional? a Romaniei . In 1986 is 'n nuwe, groter biblioteek in Boekarest gebou. [2] [3]

Doelstelling [ wysig | wysig bron ]

Die Nasionale Biblioteek is 'n kulturele instelling wat onder die Roemeense departement van kultuur val. Sy doel is om 'n eksemplaar van elke publikasie in Roemenie te hou en dit beskikbaar te stel vir navorsing of persoonlike studie.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. V? vine s? crede?i? Biblioteca Na?ional? va ar?ta ca un mall
  2. Tirziman, Elena (2011). "The National Library of Romania - A New Headquarters - A New Beginning" (PDF) . Library and Information Science Research . 15 : 36?43. ISSN   2392-8107 . Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Desember 2017 . Besoek op 25 Januarie 2017 .
  3. Anghelescu, Hermina; Kniffel, Leonard (28 Januarie 2013). "Romania's New National Library Remains a Dream Yet to Come True" . American Libraries Magazine . Besoek op 25 Januarie 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]