한국   대만   중국   일본 
Nara, Nara - Wikipedia Gaan na inhoud

Nara, Nara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nara

奈良市 Nara-shi
Stad
Vlag van Nara
Vlag
Amptelike logo van Nara
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Ligging van Nara in die Nara-prefektuur
Nara is in Japan
Nara
Nara
Ligging van Nara in Japan (in rooi)
Koordinate: 34°41′N 135°48′O  /  34.683°N 135.800°O  / 34.683; 135.800
Land Japan
Gebied Kansai
Prefektuur Nara-prefektuur
Regering
 ? Burgemeester Akira Foedjiwara
Oppervlak
 ? Totaal 276,84 km 2 (106,89 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 373 189
 ? Digtheid 1 348,03/km 2 (3 491,4/vk. myl)
Poskode
630-8580
Skakelkodes 0742
Webwerf https://www.city.nara.lg.jp/

Nara ( 奈良市 Nara-shi ? ) is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan . Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur . Agt tempels, heiligdomme en ruines in Nara, spesifiek T?dai-ji, Saidai-ji, K?foekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gang?-ji, Jakoesji-ji, T?sj?dai-ji en die Heij?-paleis , tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO - werelderfenisgebied .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]