한국   대만   중국   일본 
Naomi Judd - Wikipedia Gaan na inhoud

Naomi Judd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Naomi Judd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Diana Ellen Judd
Geboorte 11 Januarie 1946
Ashland, Kentucky , Verenigde State
Sterfte 30 April 2022 (op 76)
Nashville , Tennessee , Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Sangeres, aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1983?1991, 1994, 1998-2000, 2008-2011, 2015, 2017
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Naomi Judd ( 11 Januarie 1946 - 30 April 2022 ) was 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en vervaardiger. Sy en haar dogter Wynonna Ellen Judd het in 1983 die countrymusiek-duo die Judds gevorm. Sy was ook bekend vir haar rolle in die rolprente Someone Like You... (2001), An Evergreen Christmas (2014), en Route 65 Nashville , en in die televisiereeks Touched by an Angel (1994).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1999: Family Tree
  • 2001: Someone Like You...
  • 2002: Hazel Dickens: It's Hard to Tell the Singer from the Song
  • 2007: Prometheus Bound: The Epidemic of Hepatitis C
  • 2014: An Evergreen Christmas
  • Route 65 Nashville

Televisiereekse [ wysig | wysig bron ]

  • 1983: Star Search
  • 1984: Cover Story
  • 1987: Top of the Pops
  • 1994: Touched by an Angel
  • 2001: Between Us with Naomi Judd
  • 2005: Naomi's New Morning
  • 2008: Can You Duet?
  • 2011: The Judds
  • 2018: Heaven Sent

Televisierolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1988: Ringling Bros. and Barnum & Bailey Circus 118th Edition
  • 1991: The Judds Farewell Concert
  • 1993: Rio Diablo
  • 1995: Naomi & Wynonna: Love Can Build a Bridge
  • 1998: 29th Annual Gospel Music Association's Dove Awards
  • 1999: A Holiday Romance
  • 2006: CMT Greatest Moments: Wynonna
  • 2013: Window Wonderland

Video's [ wysig | wysig bron ]

  • 1998: Littlest Angel's Easter

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]