Nampula

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nampula
Die lughawe van Nampula
Die lughawe van Nampula
Nampula is in Mosambiek
Nampula
Nampula
Koordinate: 15°7′S 39°16′O  /  15.117°S 39.267°O  / -15.117; 39.267 Koordinate : 15°7′S 39°16′O  /  15.117°S 39.267°O  / -15.117; 39.267
Land Vlag van Mosambiek  Mosambiek
Provinsie Nampula
Bevolking
 ? Totaal 477 900
Tydsone UTC+2 ( SAT )

Nampula is die derde grootste stad in Mosambiek en die hoofstad van die Nampula-provinsie . Volgens die volkstelling van 2007 het die stad 'n bevolking van omtrent 477 900 inwoners. Dit is die ekonomiese sentrum van die noorde van die land, en is na Beira en Maputo , die grootste stad in Mosambiek.

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]