in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n
Musiekgroep
is 'n
musikale term
wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n
ensemble
beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.
'n Musiekgroep wat
boeremusiek
speel staan bekend as 'n Boere-orkes. 'n Engelse of nuwerwetse musiekgroep word ook skalks 'n "bende" genoem.
[1]