in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Mouillepunt-vuurtoring
was 'n
vuurtoring
in
Mouillepunt
in
Kaapstad
,
Suid-Afrika
, wat in
1842
gebou en in
1908
gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van
Tafelbaai
in
Grangerbaai
gelee. Die gevaarlike rotse by
Mouillepunt
het dit genoodsaak.
Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die
Groenpunt-vuurtoring
(
1824
). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondament kan nog gesien word voor die hotelskool van die
Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie
.
[1]