Montego Bay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Montego Bay
Stad
'n Uitsig oor Montego Bay
'n Uitsig oor Montego Bay
Montego Bay is in Jamaika
Montego Bay
Montego Bay
Koordinate: 18°28′N 77°55′W  /  18.467°N 77.917°W  / 18.467; -77.917 Koordinate : 18°28′N 77°55′W  /  18.467°N 77.917°W  / 18.467; -77.917
Land Vlag van Jamaika  Jamaika
County Cornwall
Parish St. James
Stigting 1980
Regering
 ? Burgemeester Leeroy Williams
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
 ? Totaal 110 115
Tydsone UTC-5 (OTS)

Montego Bay is 'n stad in die noordweste van Jamaika met 'n bevolking van 96 488. Die stad is in 1980 deur 'n parlementere wet gestig en is aan die kus van die Karibiese See gelee.

Lugvervoer [ wysig | wysig bron ]

Die stad en noordkus van Jamaika word bedien deur die Sangster Internasionale Lughawe .