Misrata , Misratah of Misurata ( Arabies : ??????) is die derde grootste stad (naas Tripoli en Benghazi ) in Libie . Die stad het 'n bevolking van sowat 550,000 mense in 2006 gehad.