in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mirre
is die
hars
van verskillende soorte
Commiphora
, soos
C. momol
,
C. myrrha
en
C. abbyssina
. Die ruwe
hars
word deur middel van stoomdistillasie bewerk. Die eindresultaat is 'n dik
liggeel
olie
met 'n warm, kruidagtige, soeterige en rokerige geur. As dit brand bring mirre 'n sterk geur voort.