한국   대만   중국   일본 
Milton Keynes - Wikipedia Gaan na inhoud

Milton Keynes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Milton Keynes
Stad
Milton Keynes is in Engeland
Milton Keynes
Milton Keynes
Koordinate: 52°01′00″N 0°44′00″W  /  52.01667°N 0.73333°W  / 52.01667; -0.73333
Land Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk
Land (VK) Vlag van Engeland  Engeland
Graafskap Buckinghamshire
Oppervlak
 ? Totaal 89 km 2 (34 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 195 687
 ? Digtheid 2 199/km 2 (5 700/vk. myl)
Tydsone UTC+00:00 (MGT)
 ?  Somertyd UTC+01:00 (BST)
Poskode
MK1?15
Skakelkodes 01908
Webwerf milton-keynes.gov.uk

Milton Keynes (uitgespreek [?m?lt?n?kiːnz]) is 'n groot dorp in Buckinghamshire , suidoostelike Engeland , sowat 79 km noordwes van Londen . Die dorp het 'n bevolking van sowat 195 000 mense in 2008 gehad.

Milton Keynes se Stadion MK was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywereldbeker 2015 .