한국   대만   중국   일본 
Millard Mitchell - Wikipedia Gaan na inhoud

Millard Mitchell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Millard Mitchell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte ( 1903-08-14 ) 14 Augustus 1903
Sterfte 13 Oktober 1953 (op 50)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Mary Ellis Mitchell
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Millard Mitchell (14 Augustus 1903 ? 13 Oktober 1953) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Foreign Affair (1948), Twelve O'Clock High (1949), The Gunfighter (1950), en Singin' in the Rain (1952).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1948: A Foreign Affair
  • 1949: Twelve O'Clock High
  • 1950: The Gunfighter
  • 1950: Convicted
  • 1950: Mister 880
  • 1951: Strictly Dishonorable
  • 1951: You're in the Navy Now
  • 1952: Singin' in the Rain
  • 1952: My Six Convicts

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]