한국   대만   중국   일본 
Merseyside - Wikipedia Gaan na inhoud

Merseyside

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Merseyside

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniele graafskap Merseyside
Oppervlakte 645 km²
Bevolking 1 423 065 (2019)
Bevolkingsdigtheid 2 200 inw./km²
Distrikte en unitere owerhede
  1. Liverpool
  2. Sefton
  3. Knowsley
  4. St Helens
  5. Wirral

Merseyside (uitgespreek /?m?rzisa?d/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland , in die Verenigde Koninkryk . Die graafskap grens aan Lancashire , Groter Manchester en Cheshire .

Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.

Die hawe van Liverpool se dokke, by Seaforth , Merseyside

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]