Menseregtedag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die VN se kenteken vir menseregtedag.

Menseregtedag is 'n dag waartydens die regte van mense gedenk word. In sommige lande, soos Suid-Afrika , word dit as 'n openbare vakansiedag gevier.

Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting . Die eerste Menseregtedag in Suid-Afrika is op 21 Maart 1995 gevier. [1]

Menseregtedag, soos deur die Verenigde Nasies ingestel, word in die res van die wereld op 10 Desember gevier.

Aartsbiskop Desmond Tutu het in 1979 gese: " We should all have the freedom to become fully human ".

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Menseregtedag" (in Engels). Suid-Afrikaanse menseregtekommissie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2007 . Besoek op 15 Desember 2006 .