in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Matlosana Plaaslike Munisipaliteit
(voorheen
Klerksdorp Plaaslike Munisipaliteit
) is een van die plaaslike munisipaliteite in die
Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit
in
Noordwes
,
Suid-Afrika
.
Nedersettings in die munisipaliteit sluit in:
|
---|
Distriksmunisipaliteite en
hul Plaaslike Munisipaliteite
| | |
---|