in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Matilda II
Matilda II by die Tenkmuseum in Bovington
|
Tipe
|
Infanterietenk
|
---|
Oorsprong
|
Verenigde Koninkryk
|
---|
Diensgeskiedenis
|
---|
In gebruik
|
1939?1955
|
---|
Gebruik deur
|
Verenigde Koninkryk
Australie
Sowjetunie
|
---|
Oorloe
|
Tweede Wereldoorlog
Arabiese-Israeli oorlog van 1948
|
---|
Produksiegeskiedenis
|
---|
Ontwerper
|
Mechanization Board
en Vulcan Foundry
|
---|
Ontwerp
|
1937
[1]
|
---|
Vervaardiger
|
Vulcan Foundry en andere
|
---|
Vervaardig
|
1937?1943
|
---|
Aantal gebou
|
2 987
|
---|
Spesifikasie
|
---|
Massa
|
25 metrieke
ton
[1]
|
---|
Bemanning
|
4 (drywer, kanonnier, laaier, bevelvoerder)
[2]
|
---|
|
Pantser
|
20 tot 78 mm
[2]
|
---|
Primere
bewapening
|
QF-2 ponder (40 mm) kanon
met 93 pantserbreekprojektiele
|
---|
Sekondere
bewapening
|
7.92 mm Besa masjiengeweer
2 925 rondtes
|
---|
Enjin
|
2×
diesel
6-silinder 7-literenjins: 2×AEC
[nota 1]
of 2×British Leyland
[1]
|
---|
Enjinlewering
|
140 kW (Leyland-enjin)
[1]
|
---|
Suspensie
|
kronkelvere
[1]
|
---|
Operasionele
bereik
|
257 km
[2]
|
---|
Snelheid
|
26 km/h op die pad
14 km/h in die veld.
|
---|
Stuurstelsel
|
Rackham-koppelaars
[3]
|
Die
Infanterietenk Merk II
, beter bekend as die
Matilda
, was 'n Britse infanterietenk van die
Tweede Wereldoorlog
.
[1]
Die oorspronklike ontwerp van die tenk het bekend gestaan as die
A12
spesifikasie in 1936, as 'n opvolger van die eerste Britse infanterietenk, die
Matilda I
. Die Matilda I was slegs toegerus met 'n masjiengeweer en het 'n bemanning van twee gehad terwyl die Matilda II met 'n 40 mm kanon toegerus is. Die Merk I was bekend as
Matilda
en die groter A12 was bekend as
Matilda II
of
Matilda senior
. Die Merk I is in 1940 uit diens onttrek en van toe af was die A12 bekend as die
Matilda
.
Die Matilda II was 'n goeie ondersteuningstenk vir die infanterie omrede dit goed gepantser was; dit was egter stadig en die 40 mm kanon was ontoereikend. Dit was die enigste Britse tenk wat van die begin tot die einde van die oorlog in diens was. Dit word meer geassosieer met die Noord-Afrika-veldtog. Die tenk is in 1941 met die ligter en goedkoper
Valentine Mk III
-tenk vervang vir gebruik op die front.
- ↑
AEC enjin model A183 aan die linkerkant en A184 aan die regterkant.
- ↑
1,0
1,1
1,2
1,3
1,4
1,5
Jentz, Thomas L. (1998).
Tank Combat in North Africa: The Opening Rounds, Operations
Sonnenblume
,
Brevity
,
Skorpion
and
Battleaxe
, February 1941 ? June 1941
. New York: Schiffer. p. 11?14.
ISBN
0-7643-0226-4
.
- ↑
2,0
2,1
2,2
Bean, Tim; Fowler, Will (2002).
Russian Tanks of World War II Stalin’s Armoured Might
. Ian Allan. p. 147?148.
ISBN
0-7110-2898-2
.
- ↑
Fletcher, David (1994).
Matilda Infantry Tank 1938?45
. New Vanguard (8). Illustrated by P. Sarson. Oxford: Osprey. p. 6.
ISBN
1-85532-457-1
.
- Murphy, W. E. (1961). Fairbrother, M. C. (red.).
The Relief of Tobruk
. Official History of New Zealand in the Second World War 1939?45 (online uitg.). War History Branch.
OCLC
846906679
– via New Zealand Electronic Text Centre.
- Orpen, Neil (1971).
War in the Desert
. Cape Town: Purnell.
ISBN
978-0-360-00151-0
.
- Perrett, Bryan (1973).
The Matilda
. Armor in Action. Ian Allan.
ISBN
0-7110-0405-6
.
- Sebag-Montefiore, Hugh (2006).
Dunkirk: Fight to the Last Man
. Cambridge, MA: Harvard University Press.
ISBN
978-0-674-02439-7
.
- Hill, Alexander (2007). "British Lend Lease Aid and the Soviet War Effort, June 1941 ? June 1942".
The Journal of Military History
.
71
(3).
ISSN
0899-3718
.
JSTOR
30052890
.
- Boyd, David (31 Desember 2008).
"Matilda Mk II Infantry Tank (A.12)"
.
WWII Equipment
.
- "Britain's Matilda tanks"
.
WWII Vehicles, Tanks and Airplanes
.