in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n
Massamoordenaar
is 'n persoon wat 'n klomp ander mense
vermoor
het.
Volgens die
FBI
se definisie verwys massamoord na moord op vier of meer mense sonder enige afkoeltydperk tussenin.
[1]
Hierdie moorde vind dus op dieselfde tyd, of in 'n relatief kort periode plaas. Wanneer daar 'n afkoeltydperk tussen moorde is, is die term
reeksmoordenaar
meer gebruiklik.
Massamoord kan deur 'n persoon of 'n groep (soos 'n terroristegroep of regering) gepleeg word. In baie gevalle is die moordenaar geestelik versteurd. Soms pleeg so 'n moordenaar selfmoord, of word deur die polisie vermoor.
Enkele voorbeelde ter illustrasie:
- ↑
"Serial Murders"
(in Engels). The Federal Bureau of Investigation.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016
. Besoek op
4 Februarie
2014
.