in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Massamedia
verwys na 'n verskeidenheid van
media
tegnologiee
wat 'n groot hoeveelheid
mense
bereik via massa kommunikasie. Die tegnologiee waardeur hierdie kommunikasie plaasvind, bevat 'n verskeidenheid afsetpunte. Die tipe media maak dit moontlik om dieselfde boodskap aan die massas oor te dra. Klassieke voorbeelde hiervan is landelike
radio
- en
TV
-stasies, maar bekende
webtuistes
word ook hierby ingesluit.
Die term is in die 1920's geskep met die koms van nasionale radionetwerke en die grootskaalse sirkulasie van
koerante
en
tydskrifte
. Eeue voor die term bekend geraak het is
boeke
en manuskripte reeds op groot skaal versprei.
Voorbeelde van
Afrikaanse
massamedia sluit in: