한국   대만   중국   일본 
Maskulisme - Wikipedia Gaan na inhoud

Maskulisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Maskulisme of maskulinisme [1] verwys na ideologiee en sosiaalpolitieke bewegings wat ten doel het om seksisme teen mans te bestry en hulle regte gelyk te stel aan die van vroue. [1] [2] Dit is dus in 'n mate 'n teenpool vir feminisme en bevorder eienskappe wat tipies van mans en seuns is. [3] [4] [2] Die terme kan ook verwys na die mansregtebeweging [5] of 'n soort antifeminisme. [6]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 Chandler, Daniel; Munday, Rod (2016). "masculinism (masculism)" . A Dictionary of Media and Communication (2de uitg.). Oxford University Press. doi : 10.1093/acref/9780191800986.001.0001 . ISBN   978-0-1918-0098-6 .
  2. 2,0 2,1 Cathy Young (Julie 1994). "Man Troubles: Making Sense of the Men's Movement" . Reason .
  3. Bunnin, Nicholas; Yu, Jiyuan (2004). The Blackwell Dictionary of Western Philosophy . Malden, Mass.: Blackwell Publishing. p. 411. ISBN   1-4051-0679-4 .
  4. {{cite book |last1=Christensen |first=Ferrell |editor1-last=Honderich |editor1-first=Ted |title=The Oxford Companion to Philosophy |date=2005 |publisher=Oxford University Press |isbn=0-19-926479-1 |pages=562?563 |chapter=Masculism |edition=2de
  5. McElroy, Wendy (3 Junie 2003). "Gender Issues Impacted by Masculinists" . Fox News . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2019.
  6. masculinism, n . 2000. {{ cite book }} : |work= ignored ( hulp )

Skakels [ wysig | wysig bron ]