in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Markus Alexej Persson
(gebore
1 Junie
1979
), ook bekend as
"Notch"
, is 'n Sweedse videospeletjie-programmeerder en -ontwerper. Hy is veral bekend vir die skep van die sandbox-videospeletjie
Minecraft
, wat sedertdien die topverkoper-videospeletjie in die geskiedenis geword het; en vir die stigting van die videospeletjie-ontwikkelingsmaatskappy
Mojang Studios
in 2009.