in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mark Andrews
|
|
|
Geboortedatum
|
21 Februarie 1972
(
1972-02-21
)
(52 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Elliot
,
Suid-Afrika
|
Lengte
|
2,01 m
|
Massa
|
116 kg
|
Skool
|
Selborne Kollege
|
Universiteit
|
Universiteit van Natal
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Slot en agsteman
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
1993?2002
|
Natal
|
122
|
(40)
|
Superrugby
/
Verenigde Rugbykampioenskap
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
1996?2002
|
Sharks
|
40
|
(15)
|
|
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
1994-2002
|
Suid-Afrika
|
77
|
(60)
|
Mark Andrews
(geb.
21 Februarie
1972
in
Elliot
) is 'n voormalige
Suid-Afrikaanse
rugbyspeler
. Hy het as 'n
slot
en
agsteman
vir die
Springbokke
uitgedraf. Hy was die eerste Springbok om in 50 toetswedstryde te speel en sy toets-totaal van 77 (1994?2001) is 'n rekord, so ook sy 12 driee as Springbokvoorspeler.
[1]
Andrews was 'n Junior Springbok in
waterpolo
terwyl hy nog op skool was. Hy skakel later na
rugby
oor en is reeds op skool en later op universiteit as 'n kranige rugbyspeler raakgesien. In 1995 en 1996 speel hy vir die
Natalse Haaie
in die
Curriebekerkompetisie
.
Hy maak sy debuut op internasionale vlak vir Suid-Afrika op 11 Junie 1994 teen
Engeland
in
Kaapstad
. Hy het 77 toetswedstryde en 13 midweek-wedstryde vir Suid-Afrika gespeel. Oor sy toetsloopbaan het hy 12 driee gedruk wat 60 toetspunte verteenwoordig.
Andrews was 'n lid van die span wat die
Rugbywereldbeker in 1995
gewen het. 'n Ander boorling van Elliot,
Os du Randt
, was ook deel van die span gewees. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die
Rugbywereldbeker 1999
.