in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Manuel Rivera-Ortiz
|
---|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/29/Manuel_Rivera_Ortiz_Paris_Dec_2009_01.jpg/220px-Manuel_Rivera_Ortiz_Paris_Dec_2009_01.jpg) Manuel Rivera-Ortiz, Parys, Frankryk, Desember 2009.
|
Gebore
| 23 Desember 1968
(
1968-12-23
)
(55 jaar oud)
|
---|
Nasionaliteit
|
Puerto Rico
|
---|
Beroep
| Fotograaf
|
---|
Webwerf
| rivera-ortiz.com
|
---|
Manuel Rivera-Ortiz
(gebore
23 Desember
1968
in Pozo Hondo,
Guayama
,
Puerto Rico
) is 'n
Amerikaanse
fotograaf, bekend vir sy dokumentere foto's van mense se lewensomstandighede in ontwikkelende lande. Van sy werk behoort tot versamelings in museums, waaronder die
George Eastman House International Museum of Photography and Film
.
[1]
In 2004 wen hy die
En Foco's New Works Photography Award
[2]
[3]
en in 2007 die
Kunstenaar van die Jaar Toekenning van die Kunste en Kulturele Raad vir die Greater Rochester
(
Arts and Cultural Council for Greater Rochester
).
[4]
-
Tobacco Harvesting
, Valle de Vinales, Kuba (2002)
-
Widow Of The Mines
, Potosi, Bolivie (2004)
-
City Dump, Yamuna River Slum
, Delhi, Indie (2005)