in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mahmoed I
|
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
|
|
Volle naam
|
Sultan Mahmoed I
|
Ottomaanse naam
|
????? ???
|
Tydperk
|
1730?1754
|
Stadium
|
Stagnasie van die Ottomaanse Ryk
|
Huis
|
Osman
|
Voorganger
|
Ahmet III
|
Opvolger
|
Osman III
|
Toegra
|
|
Mahmoed I
(Ottomaanse Turks: ????? ???, moderne
Turks
: I.Mahmut; 2 Augustus
1696
? 13 Desember
1754
), genoem
die Boggelrug
, was van 1730 tot 1754 sultan van die
Ottomaanse Ryk
. Hy was die seun van
Mustafa II
en die ouer broer van
Osman III
, wat hom opgevolg het.
Sy voorganger, sy oom
Ahmet III
, was toenemend ongewild weens sy uitspattigheid en hervormings. Op 20 September 1730 is hy in ’n opstand gedwing om te abdikeer en Mahmoed het hom opgevolg. Mahmoed se bewind is gekenmerk deur suksesvolle oorloe teen
Persie
,
Oostenryk
en
Rusland
. Hy is op 13 Desember 1754 kinderloos dood.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit
die Engelse Wikipedia
Ottomaanse sultans volgens tydperk
|
---|
Opgang
(1299-1453)
| | |
---|
Groei
(1453?1683)
| |
---|
Stagnasie
(1683?1827)
| |
---|
Verval
(1828?1908)
| |
---|
Ondergang
(1908?1923)
| |
---|