in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
regeringshoofde van Frankryk
(die "Eerste Ministers") het nie altyd dieselfde titel gehad nie.
- 1815?1849 :
President du Conseil des ministres
? voorsitter van die ministerraad
- 1849?1869 : geen
- 1870 :
Chef du Cabinet
? hoof van die kabinet
- 1870?1871 :
President du gouvernement de la defense nationale
? voorsitter van die regering van nasionale verdediging
- 1871?1876 :
Vice-president du Conseil des ministres
? adjunkvoorsitter van die ministerraad
- 1876?1940 :
President du Conseil des ministres
? voorsitter van die raad van ministers
- 1940?1942 :
Vice-president du Conseil des ministres
? adjunkvoorsitter van die raad van ministers
- 1942?1944 :
Chef du gouvernement
? hoof van die regering
- 1944?1947 :
President du gouvernement provisoire
? voorsitter van die voorlopige regering
- 1947?1959 :
President du Conseil des ministres
? voorsitter van die raad van ministers
- sedert 1959 :
Premier ministre
? eerste minister
Sedert
Charles Maurice de Talleyrand-Perigord
in
1815
die eerste keer hierdie funksie vervul het tot en met die aanstelling van
Edouard Philippe
, wat tans Eerste Minister is, het 171 (honderd-een-en-sewentig) persone hierdie funksie vervul. Die langste tydperk in die pos was die van
Jean-de-Dieu Soult
( 9 jaar, 3 maande en 17 dae, waarvan 6 jaar, 10 maande en 20 dae aaneenlopend was). Hy was driemaal regeringshoof onder die Juliemonarchie.
Voorlopige regering van 1814
[
wysig
|
wysig bron
]
Regeringskommissie van 1815
[
wysig
|
wysig bron
]
In die Tweede Keiserryk is die ministers deur die keiser na willekeur benoem en ontslaan. Die keiser is dus eintlik sowel staats- as regeringshoof
Gouvernement de la Defense nationale
[
wysig
|
wysig bron
]
Naam
|
Datum
|
Opmerking
|
|
Louis-Jules Trochu
|
|
4 September 1870
|
18 Februarie 1871
|
De facto
hoof van die uitvoerende mag
|
Vrye Frankryk en die Vichy-bewind
[
wysig
|
wysig bron
]
Die regering Petain teken die wapenstilstand van 22 Junie 1940 en die parlement van die Derde Republiek kom in Vichy byeen, waar hulle op 2 Junie 1940 aan Petain algeme volmagte verleen. Die volgende dag skaf Petain artikel 2 van die grondwet af wat die verkiesings van die president reel. Hy neem die titel ≪ chef de l'Etat francais ≫, -hoof van die Franse staat- aan en behou dit tot 20 Augustus 1944.
[2]
Daarteenoor staan die
Comite francais de Liberation nationale (CFLN)
? die Franse komitee vir nasionale bevryding wat die Vichy-bewind ≪ illegitime, nul et non avenu ≫ onwettig, nietig en ongeldig. Die CFLN regeer oor 'n deel van die Franse koloniale ryk. Op 3 Junie 1944 verander die CFLN sy naam na
Gouvernement provisoire de la Republique francaise (GPRF)
, die voorlopige regering van die Franse Republiek
Vrye Frankryk
(CFLN)
|
|
Die Franse staat (die ≪ Vichy-bewind ≫)
|
Naam
|
Amptelike titel
|
Datum
|
Naam (kabinet)
|
Datum
|
Titre officiel
|
Staatshoof
|
Charles de Gaulle
(
France Libre
puis ≪ France combattante ≫) van 18 Junie 1940 tot 6 Junie 1943
|
President
|
van 11 Julie 1940 tot 24 September 1941
|
Pierre Laval
(V)
|
van 12 Julie 1940 tot 13 Desember 1940
|
Adjunkvoorsitter van die ministerraad
|
Philippe Petain
van 11 Julie 1940 tot 19 Augustus 1944
|
Pierre-Etienne Flandin
(
II
)
|
van 13 Desember 1940 tot 9 Februarie 1941
|
Francois Darlan
(
?
)
|
van 10 Februarie 1941 tot 18 April 1942
|
President
|
van 24 September 1941}} tot 6 Junie 1943
|
|
Pierre Laval
(VI)
|
van |18 April 1942}} tot |19|Augustus|1944}}
|
Regeringshoof
|
Charles de Gaulle
en
Henri Giraud
(CFLN) van 3 Junie 1943 tot 3 Junie 1944
|
Charles de Gaulle
: President du Comite charge de l'action gouvernementale /
Henri Giraud
: Mede-president van 3 Junie to 4 Augustus 1943
|
van 6 Junie 1943 tot 3 Junie 1944
|
|
|
Fernand de Brinon
(Regeringskommissie van Sigmaringen)
|
van September 1944}} tot 26 Junie 1945
|
Voorsitter van die regeringskommissie
|
Petain weier om sy funksies uit te voer of om met die kommissie saam te werk|-
|
Voorlopige regering van die Franse Republiek
[
wysig
|
wysig bron
]
In die
Gouvernement provisoire de la Republique francaise (GPRF)
, die Voorlopige regering van die Franse Republiek, word die funksie van staatshoof en regeringshoof nie onderskie nie. Dit verander wanneer die nuwe grondwet van 27 Oktober 1946 aangeneem word en in Januarie 1947 die Vierde Republiek begin.
| Hierdie artikel moet
bygewerk
word.
Wysig asseblief hierdie artikel sodat dit onlangse gebeurtenisse dek en nuwe inligting bevat.
|
| Hierdie artikel moet
bygewerk
word.
Wysig asseblief hierdie artikel sodat dit onlangse gebeurtenisse dek en nuwe inligting bevat.
|
Unable to compile EasyTimeline input:
EasyTimeline 1.90
Timeline generation failed: 2 errors found
Line 45: from: 15/05/2017 till: 08/06/2024
- Plotdata attribute 'till' invalid.
Date '08/06/2024' not within range as specified by command Period.
Line 56: from: 14/05/2017 till: 08/06/2024
- Plotdata attribute 'till' invalid.
Date '08/06/2024' not within range as specified by command Period.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit
die Franse Wikipedia
.
Sien
bron
.