한국   대만   중국   일본 
Lucanus - Wikipedia Gaan na inhoud

Lucanus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Moderne borsbeeld van Lucanus. Daar is geen antieke beelde van hom nie.

Marcus Annaeus Lucanus , ook net bekend as Lucanus (3 November 39 - 30 April 65), was 'n Romeinse digter wat in Corduba (die hedendaagse Cordoba in Spanje ) in Hispania Baetica gebore is. Hy word beskou as een van die uitstekendste figure van die keiserlike Latynse tydperk en is veral bekend vir sy epiese gedig Pharsalia . [1] Sy jeug en die tempo waarmee hy geskryf het, het hom uit uitgesonder.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Hays, Mary (1807). "Polla Argentaria". Female Biography, vol 3 . Philadelphia: Printed for Byrch and Small. p. 95 . Besoek op 14 Oktober 2017 .

Skakels [ wysig | wysig bron ]