Lubumbashi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lubumbashi

Kaart Vlag
Wapen
  Land Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Demokratiese Republiek
die Kongo
  Provinsie Lubumbashi
  Koordinate 11°40′S 27°28′O  /  11.667°S 27.467°O  / -11.667; 27.467
  Gestig op 1910
  Oppervlakte:  
 - Totaal 747 vk km
  Hoogte bo seevlak 1 208 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2021) 2 584 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 525/vk km
 - Metropolitaanse gebied
  Tydsone UTC+1
  Burgemeester Guylain Lubaba Buluma [1]

Lubumbashi (voorheen Elisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands ) is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo . Die stad is in die suidooste van die land gelee, en het 'n bevolking van 2 584 000 in 2021 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum .

Lughawe [ wysig | wysig bron ]

Lubumbashi het 'n moderne lughawe, die Lubumbashi Internasionale Lughawe . Die lughawe het 'n hoeprofielrol tydens die Katanga-oorlog gespeel. [2] Nadat dit deur troepe van die Verenigde Nasies se mag in die Kongo (ONUC) op beslag gele is, is die lughawe as 'n basis teen die afskeidingsregering gebruik. [3]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( fr ) "Guylain Lubaba Buluma, le nouveau maire de Lubumbashi" . Radio Okapi . 5 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019 . Besoek op 8 Augustus 2019 .
  2. ( en ) "UNITED NATIONS: Quiet Man in a Hot Spot" . Time . 22 Augustus 1960. ISSN   0040-781X . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2008 . Besoek op 17 September 2017 .
  3. ( en ) Photo, UN (3 Januarie 1963). "Troops Secure Road Blocks and Positions around Elisabethville" . www.unmultimedia.org . Besoek op 17 September 2017 .