in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Londen-maraton
(
Engels
:
London Marathon
) vind sedert
1981
jaarliks plaas in
Londen
in die
Verenigde Koninkryk
. Die
maraton
vind plaas oor die tradisionele afstand van 26 myl en 385 jaart (42,195 km). Die maraton is egter nie konvensioneel nie, dit is bedoel as 'n groot sportfees en -viering, en het ook so geword.
Die wedloop is op die been gebring deur Chris Brasher, 'n voormalige olimpiese hinderniskampioen en sportjoernalis, wat geinspireer is deur die
New York-maraton
.