한국   대만   중국   일본 
Lipetsk-oblast - Wikipedia Gaan na inhoud

Lipetsk-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lipetsk-oblast
Липецкая область
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale Swartgrond
Stigting 6 Januarie 1954
Regering
Hoofstad Lipetsk
Leier Oleg Koroljof
Amp Hoof van administrasie
Wetgewer Raad van Afgevaardigdes
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 173 513
Volgorde 44ste
Digtheid 48,69/km 2
Stedelik 63,7%
Plattelands 36,3%
Statistiek
Oppervlakte 24 100 km 2
Volgorde 71ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 48
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.admlr.lipetsk.ru/
Wapen en vlag

Portaal   Portaalicoon   Rusland

Lipetsk-oblast ( Russies : Ли?пецкая о?бласть, Lipetskaja oblast ) is ’n deelgebied van Rusland . Dit le in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Lipetsk .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Koordinate : 52°42′N 39°09′O  /  52.700°N 39.150°O  / 52.700; 39.150