in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lexington
is 'n stad in die
deelstaat
Kentucky
en die administratiewe setel van Fayette
County
. Die stad is 122km suidoos van
Louisville
en 122km suid van
Cincinnati
,
Ohio
.
- Collier's Encyclopedia
, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.