Lephalale

Koordinate : 23°40′S 27°45′O  /  23.667°S 27.750°O  / -23.667; 27.750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lephalale
Lephalale is in Limpopo
Lephalale
Lephalale
 Lephalale se ligging in Limpopo
Koordinate: 23°40′S 27°45′O  /  23.667°S 27.750°O  / -23.667; 27.750
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Waterberg
Munisipaliteit Lephalale
Stigting 1960
Regering
 ? Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 ? Totaal 66,94 km 2 (25,85 vk. myl)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 17 639
 ? Digtheid 264/km 2 (680/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 37.2%
 ?  Indiers/Asiers 1.1%
 ?  Bruin mense 3.3%
 ?  Swart mense 58.0%
 ?  Ander 0.4%
Taal (2011)
 ?  Afrikaans 39.0%
 ?  Noord-Sotho 22.1%
 ?  Engels 12.0%
 ?  Tswana 7.6%
 ?  Ander 19.2%
Poskode (strate)
0555
Poskode (posbusse)
0555
Skakelkode 014
Webwerf http://www.lephalale.gov.za/

Ellisras of amptelik Lephalale is 'n steenkoolmynboudorp in die weste van die Limpopoprovinsie , in die noorde van Suid-Afrika .

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Ellisras is een van die jongste dorpe in Suid-Afrika en is vernoem na Patrick Ellis en Piet Erasmus . Die dorp is in 1960 op die plaas Waterkloof uitgele en het in 1986 munisipale status verwerf.

Distrik [ wysig | wysig bron ]

Die dorp is die hart van die Bosveld se wildbedryf ; daar is 'n groot verskeidenheid en oorvloed wild in die omgewing. Trofeejagters kom van oor die hele wereld na Ellisras. Veeboerdery is gevestig in die distrik terwyl grondbone en tabak ook verbou word. Die jaarlikse Bosveldfees word ook hier gehou.

Steenkool [ wysig | wysig bron ]

Steenkool is in die 1920's op die plaas Grootgeluk ontdek toe daar vir water geboor is. Die reserwes is ongelooflik groot; daar word beraam dat ongeveer die helfte van Suid-Afrika se reserwes hier gelee is. Die steenkool vorm deel van die Waterberg-steenkoolveld . Yskor bedryf 'n oopgroefmyn by Grootgeluk wat steenkool verskaf aan Matimba-kragstasie , die grootste lugverkoelde kragstasie ter wereld. Die myn en kragstasie is in die 1970's gebou. Van die steenkool word as hoegraadse metallurgiese kooks vir Yskor se aanlegte verwerk. [2]

Medupi Kragsentrale [ wysig | wysig bron ]

Die Medupi Kragsentrale is tans in aabou in die omgewing.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Lephalale" . Sensus 2011 .
  2. Op Pad in Suid-Afrika . B.P.J. Erasmus . 1995 ISBN 1-86842-026-4