in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Leon Belasco
(11 Oktober 1902 ? 1 Junie 1988) was 'n
Amerikaanse
akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente
Wonder Man
(1945),
Philo Vance Returns
(1947), en
Everybody Does It
(1949), en in die televisiereeks
My Sister Eileen
(1960).
- 1945:
Wonder Man
- 1947:
Philo Vance Returns
- 1949:
Everybody Does It
- 1951:
Cuban Fireball
- 1965:
Memorandum for a Spy