Lamberto Dini (gebore op 1 Maart 1931 ) is 'n Italiaanse politikus en ekonoom. Hy was die 51ste Eerste minister van Italie van 1995 tot 1996 en minister van buitelandse sake van 1996 tot 2001.