한국   대만   중국   일본 
KwaMashu - Wikipedia Gaan na inhoud

KwaMashu

Koordinate : 29°45′0″S 30°59′0″O  /  29.75000°S 30.98333°O  / -29.75000; 30.98333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
KwaMashu
KwaMashu se Metrorailstasie
KwaMashu se Metrorailstasie
KwaMashu is in KwaZulu-Natal
KwaMashu
KwaMashu
 KwaMashu se ligging in KwaZulu-Natal
Koordinate: 29°45′0″S 30°59′0″O  /  29.75000°S 30.98333°O  / -29.75000; 30.98333
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Munisipaliteit eThekwini
Stigting 1959
Oppervlak
 ? Totaal 21,47 km 2 (8,29 vk. myl)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 175 663
 ? Digtheid 8 182/km 2 (21 190/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 0.1%
 ?  Indiers/Asiers 0.8%
 ?  Bruin mense 0.2%
 ?  Swart mense 98.8%
 ?  Ander 0.1%
Taal (2011)
 ?  Zoeloe 91.3%
 ?  Engels 2.9%
 ?  Xhosa 1.5%
 ?  Suid-Ndebele 1.3%
 ?  Ander 3.0%

KwaMashu ("Plek van Marshall") is 'n township in KwaZulu-Natal , sowat 30 km noord van Durban . Die township het 175 663 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,8% swartmense was. [1] KwaMashu is in 1959 gestig en is genoem na Marshall Campbell .

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek KwaMashu" . Sensus 2011 .