in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Korfbal
is 'n span
sport
van
Nederlandse
oorsprong. Dit is in
1902
deur die Amsterdamse onderwyser
Nico Broekhuysen
bedink. Die spel is gebaseer op die
Sweedse
ringboll
, waarmee Broekhuysen in die Sweedse dorp
Naas
in 1902 in aanraking gekom het. Korfbal is een van die min sportsoorte waar mans en dames op gelyke voet in dieselfde span kan deelneem.