한국   대만   중국   일본 
Koningsprotea - Wikipedia Gaan na inhoud

Koningsprotea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Koningsprotea
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade : Tracheofiete
Klade : Angiospermae
Klade : Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. cynaroides
Binomiale naam
Protea cynaroides
L. , 1771
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Erodendrum cynariflorum Knight
  • Protea cyclophylla (Gand.) Gand. & Schinz
  • Protea eriolepis (Gand.) Gand. & Schinz
  • Protea petiolata H.Buek ex Meisn.
  • Protea woodwardii Endl.
  • Scolymocephalus cynaroides (L.) Kuntze

Die koningsprotea ( Protea cynaroides ), ook bekend as die reuseprotea , koningsuikerbos of heuningpot , is 'n blom en die grootste lid van die Protea-genus en is deel van die fynbos - bioom . Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Sederberg tot Port Elizabeth . Die struik het meer as een stam en word tot 2 m in deursnee en ook tot 2 m hoog. Dit blom regdeur die jaar.

Die plant spruit weer uit na 'n vuur . Die saad word deur die wind versprei en die plant is eenslagtig. Die aktiwiteite van voels is verantwoordelik vir die bestuiwing . Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 0?1 500 m.

Nasionale embleem [ wysig | wysig bron ]

Die koningsprotea is die nasionale blom en sportembleem van Suid-Afrika. Dit verskyn op die wapen van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan ( Proteas ) se bynaam is aan die plant ontleen.

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Bronne [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Amptelike simbole van Suid-Afrika
Blom: Boom: Voel: Dier: Vis:
die koningsprotea die geelhout die bloukraanvoel die springbok die galjoen
Protea cynaroides Podocarpus latifolius Grus paradisius Damaliscus pygarus Distichius capensis