한국   대만   중국   일본 
Knossos - Wikipedia Gaan na inhoud

Knossos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Knossos
organized archaeological site , tourist attraction , Polis
Datum van stigting of ontstaan 7000 BCE Wysig
Inheemse etiket Κνωσ?? Wysig
Kultuur Minoiese beskawing Wysig
Land Griekeland Wysig
Gelee in administratiewe eenheid Heraklion Munisipaliteit Wysig
Gelee in tydsone 00 , UTC+03:00 Wysig
Gelee in geografiese gebied Kreta Wysig
Geografiese ligging 35°17′53″N 25°9′47″E Wysig
Tydperk Minoiese beskawing Wysig
Erfenisbenaming listed archaeological site in Greece Wysig
Beskryf by URL http://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=2369 , http://odysseus.culture.gr/h/2/gh251.jsp?obj_id=716 Wysig
Director of archaeological fieldwork Arthur Evans Wysig
Map
Erdewerk wat by Knossos opgegrawe is.

Knossos ( Grieks : Κνω(σ)σ??, Kn?s(s)os ) is die grootste Bronstydperk argeologiese terrein op Kreta en is Europa se oudste stad genoem. Opgrawings hier het baie bygedra tot kennis oor die Minoiese beskawing .

In die 19de eeu is materiaal van ’n terrein suid van die Kretensiese hoofstad, Heraklion , weggedra om huise in die stad te bou. Daar is vermoed dat die ruines van die kolossale Minoiese paleis van Knossos op die terrein gelee was en in 1878 het die Engelse argeoloog Arthur John Evans besluit om ondersoek in te stel voor al die boumateriaal weggedra word. Hy het met uitgrawings by Knossos begin en dit het gou duidelik geword dat ’n Minoiese paleis wel hier gestaan het, waarskynlik die paleis van die legendariese koning Minos .

Evans het die westelike vleuel van die paleis ontdek en baie erdewerk, vase en kanne is hier gevind, asook ’n belangrike fresko. [1]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Jane Laing et all., Kunst, (Kerkdriel: Librero, 2010), 26.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]