한국   대만   중국   일본 
Kip (munteenheid) - Wikipedia Gaan na inhoud

Kip (munteenheid)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Simbool vir die Kip.

Die Laos Kip is vanaf 1952 die geldeenheid van Laos . Dit is een van die enigste geldeenhede in die wereld waar geen laer denominasies bestaan nie (byvoorbeeld: 1 dollar = 100 sente, maar 1 kip = 1 kip).