한국   대만   중국   일본 
Kingston, Jamaika - Wikipedia Gaan na inhoud

Kingston, Jamaika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kingston

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Jamaika  Jamaika
  Koordinate 17°59′N 76°48′W  /  17.983°N 76.800°W  / 17.983; -76.800
  Stigting 1692
  Oppervlakte:  
 - Totaal 480 vk km
  Hoogte bo seevlak 9 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 041 084
 - Bevolkingsdigtheid 1 358/vk km
 - Metropolitaanse gebied
  Tydsone UTC -5
  Burgemeester Delroy Williams

Kingston is die hoofstad en grootste stad van Jamaika , 'n eilandnasie in die Karibiese See . Die stad het in 2011 'n bevolking van 1 041 084 gehad en 'n oppervlakte van 480 km². Kingston is in 1692 gestig en is aan Jamaika se suidkus gelee. Dit is die grootste Engelstalige stad in die Amerikas suid van die Verenigde State .

Tydens die Krieketwereldbeker 2007 is Kingston se Sabinapark vir sewe wedstryde ingespan.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]