한국   대만   중국   일본 
Kim Il-sung - Wikipedia Gaan na inhoud

Kim Il-sung

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kim Il Sung )
Kim Il-sung
金日成
Kim Il-sung
Kim Il Sung se amptelike portret.

Ewige President van die Republiek
Ampsbekleer
Termynaanvang
8 Julie 1994

President van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Desember 1972  –  8 Julie 1994
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Eerste Minister van Noord-Korea
Ampstermyn
9 September 1948  –  28 Desember 1972
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Kim Il

Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
11 Oktober 1966  –  8 Julie 1994
Voorafgegaan deur Homself (as voorsitter)
Opgevolg deur Kim Jong-Il

Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea
Ampstermyn
30 Junie 1949  –  11 Oktober 1966
Voorafgegaan deur Kim Tu-bong
Opgevolg deur Homself (as Sekretaris-generaal)

Adjunk-voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Noord-Korea
Ampstermyn
28 Augustus 1946  –  30 Junie 1949
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Pak Hon-yong (as 1ste Adjunk-voorsitter) en Ho Ka-i (as 2de Adjunk-voorsitter)

Voorsitter van die Noord-Koreaanse Buro van die Kommunistiese Party van Korea
Ampstermyn
17 Desember 1945  –  28 Augustus 1946
Voorafgegaan deur Kim Yong-bom
Opgevolg deur Kim Tu-bong as (WPNK se voorsitter)

Persoonlike besonderhede
Gebore Kim S?ng-ju
15 April 1912
Mangy?ngdae, Heian-nand?, Japannees-Korea
Sterf 8 Julie 1994
Pjongjang , Noord-Korea
Politieke party Werkersparty van Korea
Eggenoot/-note Kim Jong-suk (oorlede in 1949)
Kim Song-ae
Kind(ers) Kim Jong-Il
Kim Man-il
Kim Kyong-hui
Kim Kyong-jin
Kim Pyong-il
Kim Yong-il
Religie geen ( Ateisme )
Handtekening

Militere Diens
Lojaliteit Vlag van Sowjetunie  Sowjetunie
Vlag van Noord-Korea  Noord-Korea
Diens/Tak Sowjetse gewapende magte
Koreaanse Volksleer
Jare in diens 1941?1945
1948?1994
Rang Dae wonsu (大元帥; Grootmaarskalk)
Eenheid Alle (Opperbevelvoerder)
Oorloe/Veldslae Tweede Wereldoorlog
Korea-oorlog

Kim Il-sung ( Koreaans : 金日成; 15 April 1912 ? 8 Julie 1994 ) was die eerste leier en stigter van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig. Volgens die grondwet van Noord-Korea beklee hy sedert sy dood die amp as "Ewige President van die Republiek".

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]