in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kerry Armstrong
(gebore 12 September 1958) is 'n
Australiese
aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente
Lantana
(2001) en
Razzle Dazzle
(2007), en in die televisiereekse
SeaChange
(1998) en
MDA
(2002).
- 1985:
Key Exchange
- 1991:
Hunting
- 1998:
Justice
- 1998:
Hephzibah
- 2001:
Lantana
- 2007:
Razzle Dazzle
- 2008:
Reservations
- 1974:
Marion
- 1981:
Cornflakes for Tea
- 1991:
All Together Now
- 1998:
SeaChange
- 2002:
MDA
- 2008:
Bed of Roses
- 2016:
The Wrong Girl
- 1990:
Come in Spinner
- 1997:
Heart of Fire
- 1997:
The Making of Special: '20,000 Leagues Under the Sea'